Blom

RENOSTER FON TYN(1794)

Net anderkant die Hottentots Hollandberge, nie meer as ‘n uur en ‘n bietjie se ry van Kaapstad nie, lê die OVERBERG. Dit is ‘n gebied ryk aan natuurskoon, landbou en dierelewe wat die BLOM’s, inwoners en ander besoekers oor die jare heen bekoor het.

Dit is dan ook hier waar die eerste BLOM, ene Johannes, in 1733 gebore is en op 5 April 1733 gedoop is. Hy trou op 18 Maart 1759 met ene Johanna Catharina Swart van die plaas Heuningrug en kom boer op die plaas Rhenosterfontein. Haar broer was die bekende President CR Swart se oupagrootjie. Hierdie Swart-familie het ook bekendgestaan as die Zoetensdalsvlei se Swarts. Baie van die BLOM’s boer nog op die oorspronklike familieplase, soos Rhenosterfontein, Zoutpansvlakte en Holdrift.

Die afstammelinge van Johannes BLOM en Johanna Catharina Swart het hulle spesifiek toegelê op Landbou, Onderwys en Godsdiens en is vandag van die bekendste Kaapse Families hier aan die Suidpunt van Afrika.

Waar kom ons vandaan?

Ons stamvader, Jan Pieterse Blom kom van Gerhausen, Duitsland. Op 09-05-1714 arriveer hy met die Westhoven. Die skip(2215.5) het vertrek van Wielingen op 29-01-1714 en het gearriveer op 28-08-1714 te Batavia. Die kaptein was Pieter Buis.Slegs 21 van die 178 passisiers het in Kaapstad aan wal gestap.) waarop hy ‘n mattroos was, in Suid Afrika waar hy van 1715 tot 1719 as messelaar in diens van die H.O.I.K was. In 1723 het hy burgereg verkry. Ons stammoeder, Anna Catharina Lorenz (1699) van Rostock Duitsland. Hulle trou op 4 Augustus 1724 in Stellenbosch. Hulle het drie dogters en ‘n seun gehad, vandaar ons stamvader JOHANNES BLOM. (12 kinders gehad)

Die bekende BLOM’s was Johannes getroud met Johanna Catharina Swart, Daniël Johannes getroud met Dina Maria Taljaard, Louis Cornelius getroud met Dina Maria Uys, Daniël Johannes getroud met Dina Elizabeth Taljaard, Mathys Johannes getroud met Cornelia Maria Human. Cornelis Janse was die seun van Daniël Johannes. Cornelis Janse was getroud met Cornelia Gertruida BLOM. Cornelis se seun was, Daniël Johannes was ook bekend as Oupa Dial van Zoutpansvlakte. Sy ander broers was Jurie Johannes, Louis(Lewis), Cornelius(Nose).


BLOM KONNEKSIE MET RHENOSTERFONTEIN(RENOSTER FON TYN)

Soos met alle pioniersfamilies het die familie verbintenis ‘n sterk lyn gevorm.

Eerstens was die stamvader van die NEL’s, Esaias ~ 27 Mei 1691, wat reeds in 1739 die plaas as weiding- en jagplaas benut het. Hy was woonagtig te Vredenburg, Stellenbosch, vanaf sy troue, 11 Feb 1725, met Margaretha Beyers, weduwee van Leendert Oelofse tot met sy dood in 1766.

Margaretha BEYERS se ouer suster, Maria, mededogter van Andries BEYERS X Catharina VRYMAN Van die Kaap, van Bottelary, was weer getroud met Jan Harmens HARTING in 1698.

Jan HARTING se seun, Andries, getroud 4 Nov 1736 met Maria LOURENS (spel LAURENS in 1772), dogter van Jan LOURENS van Rostock, Duitsland. Dit was hierdie Andries HARTING wat in 1741 die plaas Rhenosterfontein by Esaias NEL oorgeneem het. Hy het die plaas behou, maar dit nie bewoon tot na sy dood toe Johannes BLOM op 16 Januarie 1772 die plaas by sy wudewee, Maria, oorgeneem het.

Johannes BLOM se vader Jan Pieter BLOM was reeds op 11 Aug 1724 met Anna Catharina LOURENS (ROSTOK), ouer suster van Maria getroud.

Dit beteken dat stamvader Jan BLOM en Andries HARTING swears was. Andries se vader Jan Harmens HARTING was ewe eens ‘n swaer van Isak NEL die eerste boer van Rhenosterfontein. Hierdie NEL verbintenis het weer in 1766, gebeur toe (b1) Johanna Elizabeth BLOM, b. 1725, c: 25-03-1725 xx 28.09.1766, Izaak NEL (s.v. Adriaan NEL & Catharina APPEL), b. 15.05.1740 en weer in 1786 na vore gekom toe Johannes Gerhardus BLOM (b4c2) op 20 Augustus net Adriana Alberta NEL getroud is. Adriaan NEL en Esaias NEL was broers.

RLR 10\1 p.311: In sake de wed. Andries Hatting was agterstallige gelde van 3 jaar betaal aan die Comp Cassa, 07 September 1770.

‘n Nota onderaan is nie baie duidelik nie.

Opstal word op ‘n vendusie op 18 September 1771 verkoop, Jan Blom se naam word genoem, huyden 16 Januarie 1772 word die verlate veeplaas na die betaling van agterstallige gelde vir 2 maande, [“oorgedra aan Jan Blom?]

RLR 22\1 p.51: (Receiver of Land Revenue): Johannes Blom verkry toestemming om vir ‘n jaar met sy vee op die plaas “Renosterfoneijn” te “lê” , die plaas van die wed. Andries Hatting – 16 Jan 1772.

1\SWM 12\6a p.36: (Landdros Swellendam): Quitrent – Renosterfontein geleë aan die “Karse Rivier”: Johannes Blom betaal vanaf 1807 “quitrent” en op 09 September 1813 word plaas oorgedra aan Daniel Johannes Blom.

Die bekende Friesperd Telers, Jurie en Uys BLOM, se seuns boer nog op die ou familieplaas, Rhenosterfontein, Zoutpansvlakte en Holdrift. Volgens die argiewe het Daniël Johannes gebore in 1784, met die eerste pampoenlys-opgaaf in 1813, sowat 216 aanteelperde in sy besit gehad. Die groot voorliefde vir diere, veral perde is nog steeds daar.

 


CD met databasis:



Daar word ‘n fees beplan in 2014 om die 300 jaar bestaan van die Blom familie in Suid Afrika te herdenk.
Jan Pieterse Blom het op 09-05-1714 met die Westhoven arriveer aan die Kaap.


Belangstellendes asook idees en voorstelle – stuur asb. aan:
blomwe@lantic.net


Louis Cornelis BLOM, b. 11-06-1815, (son of Daniel Johannes BLOM and Dina Maria TALJAARD) d. 21-09-1902. He married Dina Maria UYS, 18-03-1838 in Caledon, b. 13-06-1820 in Caledon distrik, (daughter of Cornelis Janse UYS and Cornelia Geertruida HUMAN) d. 01-01-1905


Cornelis Janse BLOM, * Rhenosterfontein, Bredasdorp 25.08.1846,† Bredasdorp 15.06.1919, W Bredasdorp x Bredasdorp, Cornelia Gertruida BLOM (d.v. Louis Cornelis BLOM & Dina Maria UYS), » 1850, † Matjesfontein 11.08.1894 xx Bredasdorp, Johanna Susanna Maria BADENHORST (d.v. Mattheus Johannes Cornelis BADENHORST & Sara Johanna Gertruida UYS


Daniel Johannes (Dial) BLOM, b. 24-10-1873. (d.v. Cornelis Janse BLOM & Cornelia Gertruida BLOM),
He married Aletta Johanna (Lettie) VAN PAPENDORP, b. 28-08-1882, (daughter of Petrus Johannes (Piet) VAN PAPENDORP and Johanna Susanna (Hannie) KLEINSCHMIDT) d. 07-02-1951, Woodstock.
[searchandfilter fields="search,category,post_tag"]

Jan Pietersz BLOM

Jan Pietersz, (Jan Pieterse) (Johann Peter) (Jan Peters) BLOM, b.Abt 1694 in Gerhausen, Duitsland a. 09-05-1714 x Anna Catharina (Catharina Rostok) Lorentz (Lourens) b: 1699 c: 10 May 1699 d. 1735, married Stellenbosch 11 Aug 1724.(daughter of Johann LORENTZ (LOURENS) and Anna Elisabeth MICHIELS).

 

Op 09-05-1714 arriveer Jan Pieterse Blom met die Westhoven (Die skip (2215.5) vertrek van Wielingen op 29-01-1714 en arriveer op 28-08-1714 te Batavia.) Die kaptein van die Westhoven was Pieter Buis. Slegs 21 van die 178 passisiers het in Kaapstad aan wal gestap.)

Number 12610, 31 August 1725. Kopie-rol van gekwalificeerde civiele en militaire VOC-dienaren in Kaap der Goede Hoop. (Qualified civilian and military VOC staff at the Cape). Transcribed from one of the 42 books in this call group at the Rijksarchief in the Hague by: Dr Lesley A. Robertson CBiol FIBiol Kluyver Laboratory for Biotechnology, Delft University of Technology, Julianalaan 67, 2628BC, Delft,The Netherlands (published with written  permission from dr Robertson):

Surname

forenames

place of origin

ship

function

year arrived

year freed

date freed

notes

Blom

Jan Pieterse

Legenhoud

Westhoven

mattroos

1714

1723

 

 

http://www.inghist.nl/Onderzoek/Projecten/DAS/detailVoyage/93275Gegevens over de opvarenden bij het Nationaal Archief

Resolutions of the Council of Policy of Cape of Good Hope Cape Town Archives Repository, SouthAfrica. Ref: C. 68, pp. 79-89. Dingsdagh den 2 November 1723, voormiddags.

Daar naar is op ‘t instantiglijk versoek van Jacobus Masthorn [2] van Haarlem en Jan

Pietersz. Blom [3] van Burgerhout, beijde als mattroosen in den dienst der E. Comp.

alhier bescheijden, geconsidereert haar verbonden tijt geexpireert is, en zij beijde van

een eerlijk en betamelijk gedrag zijn, konnende goede ambagten om aan een eerlijke

costwinninge te geraken, als zijnde den eerstgen. een schoemaker en leerbereijder, en

den andere een metselaar, verstaan deselve uijt ‘s Comps. dienst te ontslaan en in

vrijdom te stellen.[3] Hy het in 1714 as matroos na die Kaap gekom, en was van 1715 tot 1719 as messelaar by die Kompanije in diens. In 1724 is hy getroud met Anna Catharina Rostock. (Sien M.O.O.C.8/5: Inventarissen, 1727−1737, no. 87.)

Jan Pietersz BLOM x Anna Catharina (Catharina Rostok) Lorentz (Lourens) b: 1699 c: 10 May 1699, married Stellenbosch 4 Aug 1724.(daughter of Johann Lorentz and Anna Elisabeth MICHIELS). http://www.e-family.co.za/ffy/p5161.htm

He married Anna Catharina Rostock, daughter of Johan Lorentz and Anna Elizabeth Michelsz, on 4 August 1724.2,3 Bonnie Sydow, “Sydow, Bonnie e-mail 1,” e-mail message from e-mail address (Bellville, Western Cape, South Africa) to Delia Robertson, 21 Feb 2002, Angeline van die NG Kerk Argief het goedgunstelik die oorspronklike huweliksinskrywing nageslaan & bevestig dat Jan Pieter BLOM x 4.8.1724 met Anna Catharine ROSTOCK. Die inskrywing in SAG I bls 308 is dus foutief.. Hereinafter cited as “Sydow, Bonnie e-mail 1.”J.A. Heese & R.T.J. Lombard, South African Genealogies 1 A-C, HSRC SA Genealogies (Pretoria: Institute for Historical Research, Division Genealogical Research, Pretoria, 1986, 1989), ISBN 0-620-23962-X, Page 308. Hereinafter cited as S.A. Genealogies 1.

Volgens VC 639, p.14 was huwelik 11 Aug. 1724 en nie 04 Aug 1724. tussen JP Blom/AC Rostok en is dit vir my, Thys Blom, asook Loretha du Plessis (loretha@iburst.co.za), wat vir my die navorsing gedoen, asook ‘n afskrif van hierdie inskrywing, wat Loretha du Plessis aan my gepos het, duidelik dat die huwelik 11 Aug. 1724 moet wees en nie 04 Aug 1724. My gevolgtrekking is dat volgens die afskrif van die huweliks inskrywings wat ek bestudeer het is daar wel ‘n inskrywing gemaak van Anna se suster, Maria, wat se huwelik voltrek is op 14 Jan 1725 met Jacobus Greeff en dat die skrif vorming min of meer dieselfde is dus sou die getalle ook dieselde formaat aanneem en is daar nie ‘n 4 gevorm by Anna se inskrywing nie maar wel ‘n 11. Bewyse aangeheg.

clip_image002

clip_image004

1\STB 15\3: (Landdrosargief Stellenbosch): Attestations: Burger Jan P Blom versoek om van dese Kaap na Stellenbosch te verhuis, 01 Mei 1731. Versoek word toegestaan aangesien daar niks teen hom te sê is nie.

Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa: Reference no.: MOOC8/5.87, Testator(s): Catharina Rostok, 9 Augustus 1735

Leijste van sodanige goedere als wij ondergetekende na het overlijde van Catrina Rostok huijsvrouw van denburger Jan Pieterze Blom hebben bevonden, namelijk: Dit is +++ de hand van Jan Pietersz Blom

1\STB 18\44: Huis en tuintje gehuur in Stellenbosch, 18 September 1735.

1\STB 13\23: Generale Monsterrolle: 1731 – 1735: JP Blom gelys as lid van die Infanterie van Stellenbosch onder Kapt. Johannes Louw.

Resolutions of the Council of Policy of Cape of Good Hope Cape Town Archives Repository, SouthAfrica. Reference code: C. 121, pp. 457-472.

Dingsdag den 17 December 1743, ‘s voormiddags.

Als nu ingekomen weesende het gerequireerde berigt van den land-drost Pieter Lourensz op

seeker request door den landbouwer Jan Pietersz Blom op den 3e deeser loopende maand

December in Raade overgeleevert, [4] inhoudende versoek om te moogen laaten meeten

seeker huijs en erf staande ende geleegen in den dorpe van Stellenbosch, het welk hij van de

wed. Rasp gecogt en haar betaald hebbende, hem egter niet is overgedraagen geworden, ‘t sij

soo voorgeeft uijt onkunde of omdat daarvan geen erfbrief kan worden gevonden; is ter

consideratie dat van voorsz huijs en erf ter oorsake dat hetselve verscheijde reijsen is vercogt

en gevolgelijk getransporteert, gelijk sulx bij bovengen. berigt komt te blijcken, soo niet een

erfbrief ten minsten eenige bescheijden dies eijgendom aantoonende in weesen sullen moeten

sijn, waarvan de nodige afschriften ter politicque secretarije deeses Gouvernements sullen

kunnen worden geligt, best gedagt dat men gedagte Blom deesen aangaande sal renvoijeeren

aan weesmeesteren deeser steede, om van deselve, als onder sig gehad hebbende den boedel

van gesegde wed. Rasp, mits alvoorens doende blijcken dat de beloofde cooppenningen door

hem aan haar sijn betaald, een behoorlijk transport van meermaals gen. huijs en erf te kunnen

erlangen. [4] C.295 Memoriën en Rapporten, ongedateer en 16.12.1743, pp. 112-113 en 114-118.

RLR 20\2, p.244: Op 5 Des 1769 kry Jan Blom toestemming om sy vee by Melkhoutbosch geleë aan Breede Rivier te hou.

1\SWM 12\71: Attestatien: 18 Feb 1771: Die Burger Jan Blom versoek om hom in die district van Swellendam te laat inskrywe. Wil dus vanaf Stellenbosch na Swellendam trek & vestig.

Geen inligting oor waar Jan Pietersz Blom begrawe is nie.

Geen inventaris vir Jan Pietersz Blom kan op hierdie stadium opgespoor word nie, asook nie ‘n sterfdokument nie.


Ons verwelkom enige ander inligting en foto’s oor die familie en hoor graag daarvan.
Ons eerste saamtrek op 20 Desember 2003 te Soutpansvlakte van Theo BLOM was ‘n reuse sukses.

www.viewoverberg.com/Bredasdorp.asp

“The massive milkwood tree on the farm Rhenosterfontein is a national monument, considered to be one of the largest of its kind. The durable timber derived from the milkwoods was used in the past for building boats, bridges and mills.”

Volgens my inligting is daar nie ‘n familiewapen vir die bekende BLOM familie nie.

Indien u die stamregister wil help voltooi – Kontak Elma Human
028-3164586 of
eahuman@telkomsa.net